Lig op kopsake

Ds Pieter de Villiers

“‘n Diamant lewe”

As Breinprofiel spesialis begelei Pieter de Villiers mense om binne hulle eie uniekheid die beste weergawe van hulself te wees, en sodoende ‘n diamant lewe te lei.